southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Groot Mikrogolf in Potchefstroom, North West for sale

Refrigerators, ovens etc.

Netjiese groot mikrogolf oond nou beskikbaar.
Die mikrogolf is in 100% goeie, werkende toestand (verhitting, ontdooi-aksie, ens). Ons sal demonstreer hoe dit werk, indien nodig.
Skakel ons gerus om die mikrogolf oond te kom besigtig.
Ons gee ook verniet 'n afdroograkkie en eetgerei laaihouer saam met die mikrogolf oond (sien aangehegte fotos wat hier bygeheg is - die rooi-en-wit afdroograkkie kan opgevou word).

>> Click here to search for more - Refrigerators, ovens etc. in North West