southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

God Begenadig my in Potchefstroom, North West for sale

God Begenadig my

Soort:
Boeke - Tydskrifte
Soort:
Spirituality
'God Begenadig my' is gevul met Geestelike kontemplasie oor Danksegging aan God vir Sy Seën, Christus Jesus ? Sy Geskenk van Genade. Dit is ?n Reis van die Hart en Siel na ewige Lig.
Meer as 200 oorspronklike verse om oor te Mediteer en op te lig tot God in gebed.
Die beste geskenk vir jouself of iemand spesiaal. Jy sal beslis nie spyt wees as jy die boek koop nie.
Prys sluit in gewone pos na adres in SA.
Inhoud: Alfa (die Begin); Skepping; Woord het vlees geword; God; Liefde van God; Liefde van Jesus; Lyding aan die Kruis; Die Bloed; Opstanding en Verhoging; Heilige Gees; Jesus roep en klop aan die deur van die hart; Die Woord van God; Sonde Vergifnis, Vryheid, Nuwe Begin, Regskapenheid; My hart vir Jesus; Oméga (die Einde); Amen; Dit is Volbring.

>> Click here to search for more - Movies & Music in North West