Skoene te koop in Potchefstroom, North West for sale
Silwer skoene: nog nooit uit die huis uit gedra nie het dit gekoop om saam my matriekafskeid rok te dra maar het ander skoene gekoop. Size: 7 Hoogte: 16cm PRYS: R200 Swart skoene: het dit een keer na n troue toe gedra. Size: 8 Hoogte: 18cm. PRYS: R150
R 250
Adidas Spike skoene No 10
Ek het n paar Adidas Spikie Skoene te koop in n goeie kondisie vir R250
R 550
Nuwe Bronx Renegade skoene
Dag se mense ek het nuwe Bronx skoene wat ek wil verkoop dit is size 11-13 nie seker oor die groote nie ek vra R550...
R 1,300
jimmy choo handsak en denim handsak te koop
Goeie middag ek het 2 handsakke wat ek wil verkoop een is n jimmy choo egte leer hy is ingevoer van thailand af ek...